Aansoekvorm 1. Kontakbesonderhede van uitstaller: NAAM VAN BESIGHEID: * NAAM EN VAN TOV EIENAAR: * POSADRES EN POSKODE: * E-POSADRES: * KONTAKNOMMERS: * (###) ### #### ID / PASPOORT / PERMIT No: * PERMITNOMMER: * PERMIT VERVALDATUM: * MM DD YYYY BURGERSKAP: * BTW-NOMMER (WAAR VAN TOEPASSING) * 2. Vorige uitstallings: PLEK WAAR UITGESTAL IS 1 * DATUM 1 * MM DD YYYY PLEK WAAR UITGESTAL IS 2 DATUM 2 MM DD YYYY PLEK WAAR UITGESTAL IS 3 DATUM 3 MM DD YYYY 3. Verskaf ‘n volledige lys van ALLE produkte wat te koop aangebied sal word en lys hoofproduk eerste. (bv. Juweliersware, klerasie, skilderye, ens) HOOFPRODUK * BYPRODUKTE * STAL GROOTTE * 3m x 3m (R1000.00) 6m x 3m (R2000.00) 9m x 3m (R3000.00) 4. Kragpunte Word krag benodig? * Ja Nee Hoeveel kragpunte? * 5. Dui aan waarvoor krag benodig sal word: * 6. Sal daar van gas gebruik gemaak word? * Ja Nee 7. Indien Ja, stuur asb die nodige sertifikaat aan: eldv@ephproductions.co.za 8. Onderneming: a. Ek onderneem om aansoekvorm volledig te voltooi en te onderteken; b. Ek dra kennis dat ongetekende / omvoltooide vorms nie vir keuring in ag geneem sal word nie; c. Ek aanvaar alle voorwaardes in hierdie dokument; d. Ek onderneem om aan al die vereistes te voldoen en alle vereiste dokumente saam aansoekvorm in te dien. B. AANSOEKE: 1. Alle inligting moet sorgvuldig gelees 2. Onvolledige aansoeke sal nie vir keuring voorgelê word nie. 3. Slegs een aansoek per stalletjie of dubbel stalletjie. Vir ‘n tweede stalletjie moet nog ‘n aansoek gedoen word. 4. Nie-terugbetaalbare administrasiegeld van R100 per aansoek is betaalbaar. Bewys van betaling moet aansoek vergesel alvorens voorlegging vir keuring sal geskied. 5. Die volgende dokumente moet na eldv@ephproductions.co.za aangestuur word: a. ‘n Duidelike afskrif van ID-dokument, paspoort en / of permit; b. Voldoende visuele materiaal vir keuringsdoeleindes; c. Bewys van betaling tov administrasiefooie; d. Geen tjeks sal aanvaar word nie; e. Indien die aansoek enige risiko vir beserings en / of skade aan eiendom van die Musiekfees of Bains Lodge kan inhou, moet ‘n ingenieursertifikaat (bv. Groot tente) en / of bewys van aanspreeklikheidsversekering (bv. Pretpark) aangeheg word. C. KEURING: 1. Aansoeke word voor ‘n keuringskomitee gelê vir goedkeuring. 2. Aansoeke word volgens riglyne soos uiteengesit oorweeg 3. Die beslissing van die komitee is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word. D. RIGLYNE VIR KEURING VAN AANSOEKE: 1. Volledige aansoekvorms; 2. Bewys van betaling tov administrasiefooi; 3. Produk moet uniek en besonders wees. Hoeveelheid aansoeke vir soortgelyke produk sal in ag geneem word; 4. Handvervaardigde, kunstige en unieke produkte sal voorkeur geniet; 5. Stalletjie-uitleg geniet voorkeur tydens keuring; 6. Produkte moet van uitstaande gehalte wees; 7. Aansoeker kan of ‘n gereelde uitstaller of ‘n nuwe entrepeneur wees met goeie reputasie en positiewe verwysings; 8. Sertifikaat van die Departement van Gesondheid moet aansoeke vergesel. E. KEURINGSUITSLAG: 1. Indien u teen bogenoemde datum nog nie van ons gehoor het nie, kan u epos stuur aan eldv@ephproductions.co.za F. PRODUKTE: 1. Hoof- en sekondêre produkte moet duidelik aangedui word; 2. Geen veranderings tov hoofproduk mag gedoen word nie; 3. Produkte wat nie op aansoekvorm aangedui is nie, mag nie verkoop word nie; 4. Geen produkte of verpakkingsmateriaal met rassistiese, seksistiese of xenofobiese slagspreuke sal toegelaat word nie. Die produkte / bewoording sal summier aan verkope onttrek word; 5. Alle stalletjies en produkte moet van hoogstaande gehalte wees; 6. Uitstallers word aangemoedig om met die opmaak van die stalletjie, die Vrystaat simbolies voor te stel. G. HUUR VAN STAANPLEK: 1. Uitleg van stalletjies tov staanplek – sien Punt B; 2. Slegs EEN kragpunt vir die gebruik van een lig / kasregister / kaartmasjien is by die huur van die staanplek ingesluit. Indien ekstra kragpunte verlang word, sal koste van toepassing wees; 3. Organiseerders verskaf GEEN tafels, stoele, sambrele of enige ander toerusting. H. ELEKTRISITEIT: 1. Slegs een kragpunt per stalletjie word voorsien. 2. Die kragpunt is slegs vir die gebruik van ‘n lig / kasregister / kaartmasjien. 3. ‘n Bykomende fooi van R500 sal gehef word vir die gebruik van meer elektriese apparate. 4. Die organiseerders sal streng optree teen diegene wat meer aparate gebruik as waarvoor goedkeuring verkry is; 5. Voorsien eie verlengingskoord en elektriese bybehore wat in goeie werkende toestand is. I. ALGEMENE REËLS, GEDRAGSKODE EN VERANTWOORDELIKHEDE 1. Die organiseerders behou die reg om ‘n stalletjie-eienaar te weerhou om ‘n stalletjie op te slaan, te verwyder of te laat verwyder indien die uitstaller nie voldoen aan die reëls en regulasies nie, insluitend waar ‘n uitstaller: a. Hom / haar aan wangedrag skuldig maak; b. Sy / haar gedrag vir ander uitstallers of die publiek steurend is; c. Die stalletjie se infrastruktuur nie voldoen aan die standaarde gestel deur die organiseerders nie; d. Versuim om ‘n brandblusser wat in goeie werkende toestand is, te voorsien; e. Versuim om sy / haar vullis in swart sakke te plaas en in die vullishouers te besorg; f. Sy / haar stalletjie onderverhuur sonder vooraf skriftelike toestemming van die organiseerders; g. Gelde verskuldig is aan organiseerders; h. Nie by die reëls en regulasies tov tye vir op- en afslaan van stalletjies hou nie; i. Enige strafregtelike oortreding begaan j. Bemarkings- en promosiemateriaal wat nie deur die organiseerders is nie, sal verwyder word. k. Sonder toestemming ‘n ander staanplek betrek. 2. Uitstallers mag nie borgskappe werf of blootstelling aan enige entiteit tydens die fees werf nie. 3. Borgskapooreenkomste word slegs tussen die organideerders en die borge getref. 4. U samewerking word hoog op prys gestel. J. KANSELLASIEFOOI: 1. Indien gelde reeds betaal is en u moet kanselleer weens onvoorsiene omstandighede binne 30 dae voor die fees, sal ’n kansellasiefooi van 25% van die totale bedrag teruggehou word tov administrasie. 2. Enige kansellasie 14 dae voor fees plaasvind, sal alle gelde verbeur word. 3. Indien die totale bedrag tov staanplekhuur nie teen sperdatum ten volle betaal is nie, behou die organiseerders die reg om staanplek aan ander te verhuur en gelde reeds betaal, sal verbeur word. K. KAARTJIEBESPREKING: Kaartjies kan bespreek word: 1. Aanlyn by Computicket; 2. By enige Computicket toonbank soos bv. Checkers Moneymarket, Usave ens L. KOSTE: Koste van staanplek per stalletjie is as volg: GROOTTE PRYS Kuns / Ander 3m x 3m (9m²) R 1 000 Kos 3m x 3m (9m²) R 1 600 3m x 5m (15m²) R 1 400 5m x 8m (40m²) R 4 400 Karavaangrootte kostalletjies 3m x 6m (18m²) R 2 000 16m x 12m (192m²) R 21 000 M. BANKBESONDERHEDE: All gelde verskuldig moet in die volgende rekening betaal word: (GEEN tjeks) Rekening naam : EPH Events (PTY) LTD Bank: First National Bank Rekening nommer: 62610724660 Tak kode : 252445 Tipe Rekening : Platinum Business Account Swift Kode : FIRNZAJJ Verwysings nommer: (Stalletjie naam) BELANGRIK! VERWYSING: GEBRUIK SLEGS DIE VERWYSING WAT VERSKAF WORD Merk die boksie om aan te dui dat jy die T&C’s anvaar * Ek aanvaar Baie Dankie!